Home/Skool Uniform

Seuns Uniform:

Somer:

  • Blou oopnek-kortmouhemp
  • Grys kortbroek
  • Grys skoolsokkies
  • Donkerbruin, toeryg-skoolskoene
  • (Geen das)

Winter:

  • Blou toeknoop-langmouhemp
  • Grys kort- of langbroek
  • Grys skoolsokkies
  • Donkerbruin, toeryg-skoolskoene
  • Rooi skooldas
  • Skoolbaadjie of -trui of -windbaadjie
  • Bruin gordel (opsioneel)

Meisies Uniform:

Somer:

  • Blou oopnek-kortmouhemp
  • Skoolrok
  • Kort wit sokkies
  • Swart skoolskoene (Geen das)
  • Donkerblou broekie
  • Rooi linte, bolletjies of hareband (Alice-band)
  • Eenvoudige, gepaste rooi of silwer metaalknippies
  • Slegs goud of silwer knoppies of klein ringetjies in oorlelle.

Winter:

  • Blou toeknoop-langmouhemp
    Skoolrok
  • Grys skoolsokkies of swart dik winterkouse
  • Swart skoolskoene
  • Rooi skooldas
  • Skoolbaadjie of -trui of -windbaadjie
  • Donkerblou broekie
  • Rooi linte, bolletjies of hareband (Alice-band)
  • Eenvoudige, gepaste rooi / silwermetaalknippies
  • Slegs goud of silwer knoppies of klein ringetjies in oorlelle.

Sportdag:

  • Liggaamlike Opvoeding: Blou sportbroek, skool sporthemp / atletiekfrokkie / netbal of hokkie hemp
  • Atletiek: Blou sportbroek of ski broek, skool atletiekhemp
  • Swem: Amptelike swemdrag beskikbaar in skool kleure (slegs spanlede)

Seuns:

  • Krieket: Blou sportbroek, skool sporthemp, wit sportskoene, hokkiesokkies, blou hoed/pet (skool)
  • Mini-Krieket: Blou sportbroek, skool sporthemp, wit sokkies met rooi strepe, blou pet (skool)
  • Tennis : Blou sportbroek, skool sporthemp, met tennisskoene, wit sokkies met rooi strepies, blou kep (skool)
  • Rugby : Wit sportbroek en rugbytrui (kaalvoet)
  • Hokkie: Blou sportbroek, voorgeskrewe sporthemp en hokkiesokkies
  • Beskermde drag: Skoolsweetpak

Meisies:

  • Netbal en Tennis: Koningsblou sportromp, skool sporthemp, tennisskoene, kort wit sokkies met rooi strepies, donkerblou broekie, blou “peak” vir tennis.
  • Hokkie: Koningsblou sportromp, voorgeskrewe sporthemp en hokkiesokkies
  • Beskermde drag: Skoolsweetpak