Haarstyle en -benodigdhede

Netjiese hoë of lae poniesterte, vlegsels of stywe bollas.

Geen los slierte; bollas nie sigbaar van voor nie. 

Slegs rooi haarbande, rekkies en knippies.

Seuns se hare kort en netjies geknip. Mag nie aan die ore of wenkbroue raak nie. Geen steps of lyne in die hare geknip nie.