Skip to content
Telephone: 021 863 3220 [Jan Brand] | Fax: 021 863 2630|courtraips@mweb.co.za
Courtrai Primary School Logo Courtrai Primary School Logo
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Oor ons
    • Doelstelling
    • Woord van die hoof
    • Skoollied
  • Prosedures en Beleide
    • Visie, Missie en Etos
    • Erekode
    • Skoolreëls en Gedragskode
      • Haarstyle en -benodigdhede
    • Beleide
  • Skooluniform
  • Courtrai Nuus en Gebeure
  • 6 Pilare van Karakter
  • Onderrig en Leer
    • Personeel
  • Sport en Kultuur
    • Sport
    • Kultuur
  • Kontak Ons
  • English
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Oor ons
    • Doelstelling
    • Woord van die hoof
    • Skoollied
  • Prosedures en Beleide
    • Visie, Missie en Etos
    • Erekode
    • Skoolreëls en Gedragskode
      • Haarstyle en -benodigdhede
    • Beleide
  • Skooluniform
  • Courtrai Nuus en Gebeure
  • 6 Pilare van Karakter
  • Onderrig en Leer
    • Personeel
  • Sport en Kultuur
    • Sport
    • Kultuur
  • Kontak Ons
  • English
Woord van die hoofFranike Rossouw2024-02-22T07:41:13+02:00

Oor ons
Doelstelling
Woord van die hoof
Skoollied

Woord van die hoof

Baie welkom en dankie dat u die webtuiste van Laerskool Courtrai besoek.

Die kinders aan ons toevertrou is die sentrale fokus in alle fasette van Laerskool Courtrai, vandaar ons visie van kwaliteit-opvoeding vir ons leerders. In ons opvoedingstaak konsentreer ons op ‘n balans tussen akademie (ons is primêr ‘n akademiese inrigting), sport, kultuur en leierskapontwikkeling.

Hiermee saam word baie aandag geskenk aan gesonde waardesisteme, etiket, netheid en goeie burgerskap, alles gebaseer op Christelike beginsels.

‘n Ander belangrike faset van die holistiese opvoeding van ons leerders is gesonde dissipline, gebaseer op liefde, regverdigheid en positiwiteit. Daarom word van ons ouers verwag om ons hande te sterk in die opvoedingstaak deur die grondslag van dissipline tuis te lê.

Jan Brand

Language/Taal

  • English
  • Afrikaans

COURTRAI PRIMARY/LAERSKOOL

Montreux Street, Courtrai, Suider-Paarl

  • Tel: 021 863 3220
  • Email/Epos: courtraips@mweb.co.za
  • Principal/Skoolhoof:
    Mr Jan Brand
  • Secretaries/Sekretaresses:
    Mrs Mariana Slabber
    Mrs Gherda van der Spuy
Page load link
Go to Top